George II van Groot-Brittanje

George II
Koning van Groot-Brittanje en van Ierland;
Keurvors van Brunswyk-Lüneburg
George II.
George II.
Vorstehuis Hannover
Titel Koning van Groot-Brittanje en van Ierland
Regeer 11 Junie 1727
25 Oktober 1760[1]
Gekroon 11 Oktober 1727
Voorganger George I
Opvolger George III
Ander titels SM[2] die Koning
SKH[3] die Prins van Wallis
SKH die Hertog van Cornwallis en Cambridge
SKH die Hertog van Cambridge
SKH die Erfprins van Hannover
SKH Prins Georg August van Hannover
SKH Hertog Georg August van Brunswyk-Lüneburg
Volle naam George Augustus
(Duits: Georg August)
Gebore 10 November 1683;[1] Herrenhausen-paleis, Hannover
Oorlede 25 Oktober 1760;[1] Kensington-paleis, Londen
Begrawe 11 November 1760; Westminster-abdy, Londen
Eggenote Caroline van Ansbach
Kinders Frederick, Prins van Wallis
Anne, kroonprinses en Prinses van Oranje
Prinses Amelia
Prinses Caroline
Prins George William
Prins William, Hertog van Cumberland
Prinses Mary, Landgravin van Hesse
Louise, koningin van Denemarke en Noorweë
Vader George I
Moeder Sophia Dorothea van Celle

George II (George Augustus; Duits: Georg August; 10 November 1683[1] – 25 Oktober 1760) was van 11 Junie 1727 tot met sy dood koning van Groot-Brittanje en van Ierland, die Hertog van Brunswyk-Lüneburg en die Prins-keurvors van die Heilige Romeinse Ryk.

Hy was die laaste Britse monarg wat buite Groot-Brittanje gebore is en was berug vir sy talle uitvalle met sy pa en later met sy seun. As koning het hy vroeg in sy bewind weinig beheer oor beleid uitgeoefen; die regering is beheer deur Groot-Brittanje se eerste de facto-premier, sir Robert Walpole.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 In hierdie artikel is datums ná 14 September 1752 volgens die Gregoriaanse kalender en vroeëre datums volgens die Juliaanse kalender.
  2. Sy Majesteit
  3. Sy Koninklike Hoogheid

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search